Tel: +27 (0) 65 962 2762

10 Vrede St., Oudtshoorn, 6620

ROSA B&B

Oudtshoorn
 
 

Geleë in die hart van Oudtshoorn, bied Rosa B&B  ál die gerief en rustigheid wat jou hart begeer. Hier het ons iets vir elkeen. Ontspan langs die swembad nadat jy 'n  smullekker Suid-Afrikaanse ontbyt geniet het, of raak in die winter snoesig voor die vuurherd met een van ons honderde boeke.

 

Elke kamer het gratis WiFi, lugverkoeler en/of 'n verhitter.

"Felt like coming home! Very friendly staff, great and cozy rooms, excellent service and a marvelous breakfast."

-Ingrid, TripAdvisor

 
 

ONS KAMERS

Ons pragtige kamers is geskik vir enkellopendes tot families van ses. Elke kamer het toegang tot 'n private badkamer, insluitend drie en-suite. Ons kamers is beskikbaar vanaf R455 per persoon.

 
 

WAT ONS BIED

Ontbyt

 

Breakfast is included with all our rooms. Ontbyt word altyd ingesluit. Geniet smullekker kos met 'n plaaslike gier.

Gratis Wifi

 

Daar is gratis vinnige WiFi dwarsdeur die huis

Veilige Parkering & Toegang

 

Ons neem u veiligheid ernstig op. Veilige parkering word verskaf asook persoonlike toegangstoestelle

Satelliettelevisie

 

Alle kamers is toegerus met groot televisieskerms en DSTV

Swembad & Tuin

 

Geniet ons pragtige tuin of koel lekker af in ons groot swembad

Lugverkoeling- en verhitting

 

Verstel die temperatuur net soos jy wil. Ons kan enige weer hanteer.

 
 

GALERY

1/7
 
 

OM TE SIEN

Wynlande

 

Die gatstehuis is net 'n kort rit vanaf bekende wynplase soos Boplaas en De Kelder.

Kangogrotte

 

Diè wêreldbekende grotte bied 'n ongelooflike ervaring

Volstruisplase 

 

Ontmoet 'n volstruis by die bekende volstruisplase van Highgate en Safari

Historiese Dorpskern

 

Een van die oudste dorpe in die land, met pragtige geboue om elke draai. Besoek die ongelooflike Volstruispaleise

Propvol Feeste

 

Daar is altyd iets om te doen in die dorp, vanaf die KKNK to Karoo Klassique

Karoo Landskap

 

Asemroewende natuurskoon wag op jou. Berge en woude is albei op jou stoep.

Families met kinders is welkom, en ons het 'n groot verskeidenheid kinderboeke om te lees